INWONERS van Klein Dassenberg in Atlantis is moerig omdat hulle nog ’n Kersfees in duisternis moes deurbring. Hoewel hierdie informele nedersetting al langer as 20 jaar bestaan, wag die inwoners ...