INWONERS van Klein Dassenberg in Atlantis is moerig omdat hulle nog ’n Kersfees in duisternis moes deurbring. Hoewel hierdie informele nedersetting al langer as 20 jaar bestaan, wag die inwoners ...
VANOGGEND omstreeks 04:30 het brandweer nooddienste ’n oproep ontvang van strukture wat in Masiphumelele nedersetting afgebrand het. Die eerste brandweerman van Kommetjie-weg het die omvang van die ...
Elizabeth //Kheibes - Die adjunkminister van stedelike en landelike ontwikkeling, Evelyn !Nawases-Taeyele, het verlede week 445 erwe in die informele nedersetting Ada-//Naugu in Khorixas oorhandig en ...